Ons betongegiete Voer Krippe is die ideaal vir die voer van landbou lewendehawe.

Soos met al ons produkte, is ons beton Voer Krippe verskuifbaar. Met die Voer Krippe se gladde binne afwerking is dit maklik om skoon te maak en te onderhou.

Ons giet ons beton Voer Krippe in die volgende mates:

Kliek op die prent om te vergroot

Groot Voer Krip (1000kg) Skaap Voer Krip (500kg)
Prys R1680.00 Prys R1060.00
   
Vlak Lekbak (220kg) Diep Lekbak (250kg)
Vlak Lekbak Diep Lekbak
Prys R630.00 Prys R660.00
   
Vark Kosbak (100kg) Plat Bees Voerkrip (1000kg)
Vark Kosbak
Prys R460.00 Prys R1680.00