- Al die verskillende Krippe word op my perseel gegiet en per vragmotor afgelewer. Aflewerings koste word per Km bereken.
- Ons giet Krippe op u plaas vir u:Ons beton Krippe kan gegiet word op u plaas met ‘n minimum bestelling van 80 x Krippe of 200 meter.
‘n Vragmoter met hidrouliese-kraan plus betonmengers en drie werkers word voorsien teen koste van die kliënt.
Die volgende materiaal word deur die klient verskaf:
- Sand
- Klip
- Sement
- Staal versterking
- Verharding vloeistof
- Giet van betonvloere in voerkraal stelsels
- Uitleg van voerkrale asook omgewings geskiktheid