Ons beton Water Krippe het ‘n gladde binneoppervlak, is sterk en duursaam, geskik vir talle tipe lewendehawe op plase.

Beton Water Krippe is ‘n goeie keuse omdat dit nie deur weersomstandighede beinvloed word nie. Lewendehawe kan dit ook nie beskadig of vervorm nie.

Ronde hoeke maak dit maklik om Water Krippe skoon te maak en te onderhou.

Ons giet ons beton Krippe in ses grotes, nl:

Kliek op die prent om te vergroot

20L Water Krippe   80L Water Krippe
Prys R520.00 Prys R880.00
   
250L Water Krippe 400L Water Krippe
Prys R1680.00 Prys R2180.00
   
   
600L Water Krippe 1000L Water Krippe
Prys R2480.00 Prys R2980.00